Ovaal Braaibak
Benut hierdie lieflike swaar braaibak wanneer jy vleis braai of vir Sondagmiddag se heel hoender.
Die elegante ovaal wit bak met swart rand meet 30cm lank, 21cm breed en 7cm diep met ‘n hoë deksel wat nog 6cm hoër staan.
Perfek vir ‘n groot hoender, ‘n klein skaapboud of ‘n braai vir ‘n groot gesin!
Availability: 4 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | 1,2 kg |
|---|---|
| Dimensions | 35 × 25 × 10 cm |







