Welkom by

Eersteklas

eer•ste•klas b.nw., bw. [~] van goeie gehalte; beter as ander dinge van dieselfde soort: ‘n eersteklas produk º Haar handewerk was eersteklas!

Leer meer van ons

Ons is Eersteklas

Dit het alles begin met ‘n winkeleienaar wat nie meer kans gesien het vir die daaglikse ver pad in dorp toe nie, ‘n ander by ‘n kruispad en ‘n derde met ‘n geleentheid. Saam het hierdie drie vroue aan ‘n plan begin werk om ‘n pragtige plattelandse geskenkwinkeltjie se horisonne te verbreed en in ‘n aanlynwinkel te omskep. Die plan het aan al drie se behoeftes voldoen en die wiel is aan die rol gesit. Soos die tyd verloop het en dinge in plek geval het, het die idee ontstaan dat die aanlyn platvorm nie slegs vir die geskenkwinkel se voorraad sal wees nie, maar om plaaslike vroue met talent ook ‘n geleentheid te gee om hul produkte aan die wêreld te wys. Kort voor lank is ‘n paar vol vroue bymekaar gemaak. 

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.