Erde Canister Groot
Vintage erde canisters
Die vintage erdehouers bid die oplossing na ‘n probleem wat jy nie geweet het jy het nie! Die praktiese ontwerp verseker doeltreffende gebruik van ruimte terwyl toeganklikheid behoue bly.
Hierdie houers is duursaam en funksioneel terwyl dit jou plaashuis dekor perfek komplimenteer. Geskik vir verskeie gebruike – van die kombuis tot die badkamer! Gebruik vir koekies of suiker in die kombuis, of jou badbomme in die badkamer. Die moontlikhede is legio!
Availability: 15 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | ,79 kg |
|---|---|
| Dimensions | 14 × 14 × 17 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Erdeware
Botterbakkie met Hout deksel
R265,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kombuis
Verskeidenheid Tafeldoeke
R450,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kombuis
Katoen Vatlappe – Enkel
R120,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page





