Pasteibakkie Geskenkpak
Sakpas Geskenkpak
Die oulike geskenkpak bestaan uit:
- 2x enkel erde pasteibakkies
- 2x gegeurde soute, lukraak gekies
Ideaal vir daardie spesiale persoon wat graag in die kombuis werskaf.
Druk hierdie GRATIS resep uit en smul heerlik saam: Wat’s vir ete?

Availability: 2 in stock
Verpakkingslinligting
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Lekkernye
Gegeurde Sout Hervul sakkies
R55,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page




