Hout Vark met erdekoppie

Pragtige hout vark met ‘n giggel-geel erdekoppie en -piering op sy rug vir die oulikste dekor!

Plant ‘n vetplantjie in die koppie of bêre jou teelepels daarin, die moontlikhede is eindeloos!

Kombineer die unieke dekor met ‘n mosterdgeel tafelloper: Tafellopers – 65cm x 188cm

Availability: 1 in stock

Verpakking Informasie

Weight1,5 kg
Dimensions30 × 20 × 20 cm

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.