Pruim Konfyt

Pruim konfyt werk heerlik om vark of hoender mee te glasseer.

Ook ideaal om by jou oggend smoothie  of agtermiddag kaaskoek te voeg.

Alle konfyte is seisoenaal en daarom is beskikbaarheid soms beperk.

Verpakkingslinligting

Weight0,25 kg
DimensionsN/A
Grootte

125ml, 250ml

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.