Rooi Erde Melkbeker
Stylvolle & klassieke Rooi Polkadot Melkbeker
Die lieflike rooi erde melkbeker het handige mates, wat dit ook kan laat dien as maatbeker.
Beïndruk jou gaste met die fraai melkbekertjie wat nie ‘n druppel mors nie!
Kapasiteit: 450ml
Kombineer pragtig met ons Wit Erde Teepot: Klassieke Polkadot Erde Teepot

Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,2 kg |
|---|---|
| Dimensions | 10 × 10 × 8 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Kombuis
Vierkant Erde Opdienbakkies 19cm
R145,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kombuis
Rooi Huisie Erdebakkies
R230,00 – R475,00Price range: R230,00 through R475,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page



