Groot Skulp Strikkies
Laat die koppe draai
Die elegante groot Skulp Strikkies gee sjarme aan enige haarstyl – hetsy dit vir ‘n spesiale geleentheid of net vir ‘n allerdaagse voorkoms is.
Gewaarborg om ‘n treffer te wees vir klein en groot!
Maakpas bestellings welkom: Kontak Ons
Verpakkingslinligting
| Weight | ,02 kg |
|---|---|
| Dimensions | 11 × 11 × 3 cm |
| Kleure | Blou, Kolletjies, Oranje, Pienk, Swart & wit |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Kinders
Bonkige voetkombers – Dubbel
R750,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kinders
Spoegdoek Stelle
R250,00Original price was: R250,00.R200,00Current price is: R200,00. This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page









