Nguni Vel 3-kleur

B Graad Nguni vel.

Hierdie eg Suid-Afrikaanse drie-kleur vel het ‘n paar skraap of stukkende plekkies. Brandmerk is sigbaar.

Geskik om as mat te gebruik of om op te sny vir kleiner voorwerpe bv. kussings om ‘n tydlose, gesofistikeerde atmosfeer in jou tuiste te skep.

Courier is ingesluit by hierdie besonderse 3-kleur Nguni vel.

Grootte: 258cm x 215cm

Kyk gerus ook na:Hout Skape

 

Availability: 1 in stock

Verpakking Informasie

Weight5 kg
Dimensions40 × 40 × 40 cm

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.