Premium Starter Bundle met Feather Owl Diffuser
Hierdie winskoop van Young Living sluit in:
- die oulike kinder diffuser wat nie net 10 verskillende lig opsies het nie, maar ook ‘n verskeidenheid klanke soos water, voëltjies wat sing, ‘n mooi deuntjie en “white noise”
- 10 A-graad essensiële olies – lemon, lavender, peppermint, eucalyptus radiata, valor, purification, thieves, citronella, orange en frankincense.
- persoonlike leiding oor hoe om die diffuser en elke individuele olie te gebruik.
- ondersteuningsnetwerk van ander gebruikers om hul ervaring en raad te deel.
- gratis verwelkomingsgeskenk.
- Prys van 2284 sluit koerier kostes in.
- Aanbod slegs geldig vir nuwe Young Living lede.
Verpakking Informasie
Soortgelyke Produkte
Related products
- Natuurlike Welstand
Aroma Glide Fitment Rollers
R190,00Original price was: R190,00.R155,00Current price is: R155,00.