Kinder Versameling

Hierdie lieflike bondel van Young Living sluit in:

  • die oulike kinder diffuser wat nie net 10 verskillende lig opsies het nie, maar ook ‘n verskeidenheid klanke soos water, voëltjies wat sing, ‘n mooi deuntjie en “white noise”
  • 3 A-graad essensiële olies – lavender, KidScents Tummygize, Gentle Baby
  • persoonlike leiding oor hoe om die diffuser en elke individuele olie te gebruik.
  • ondersteuningsnetwerk van ander gebruikers om hul ervaring en raad te deel.
  • gratis verwelkomingsgeskenk.
  • Prys van 1255 sluit koerier kostes in.
  • Aanbod slegs geldig vir nuwe Young Living lede

Verpakking Informasie

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.