RespiraBoost
10ml rollertjie met ‘n mengsel van essensiële olies wat jou respiratoriese stelsel sal ondersteun gedurende seisoenae uitdagings.
Indien jy gereeld met ‘n toe- of loopneus sukkel sal jy hierby kan baatvind!
*Eersteklas is onder geen omstandighede mediese kundiges of adviseurs nie. Raadpleeg altyd eers jou huisdokter vir aanbevelings.
Verpakkingslinligting
Weight | 0,01 kg |
---|---|
Dimensions | 9 × 1,5 × 1,5 cm |