Premium Starter Bundle with Desert Mist Diffuser
Hierdie winskoop van Young Living sluit in:
- die elegante Deser Mist diffuser met 11 LED lig funksies
- 10 A-graad essensiële olies – lemon, lavender, peppermint, eucalyptus radiata, valor, purification, thieves, citronella, orange en frankincense.
- persoonlike leiding oor hoe om die diffuser en elke individuele olie te gebruik.
- ondersteuningsnetwerk van ander gebruikers om hul ervaring en raad te deel.
- gratis verwelkomingsgeskenk.
- Prys van 2358 sluit koerier kostes in.
- Aanbod slegs geldig vir nuwe Young Living lede
Verpakking Informasie
Soortgelyke Produkte
Related products
- Natuurlike Welstand
Essensiële olie – Black Pepper 5ml
R360,00Original price was: R360,00.R300,00Current price is: R300,00. - Algemeen
Boerseep – Tradisioneel
R35,00 – R60,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page