Geselskaartjies
Wees meer teenwoordig in jou kinders se lewe met behulp van geselskaartjies!
30 gelamineerde kaartjies, verpak in ‘n blikkie wat jy orals kan saamneem.
Moedig gesprekke om die etenstafel aan met die handige kaartjies – neem ‘n kaartjie en beantwoord of bespreek die vraag wat gestel is.
Etenstyd sal sommer 1-2-3 in heerlike gesinstyd ontaard sonder dat jy sukkel om uit te vind hoe jou kind se dag was.
Availability: 12 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | ,02 kg |
|---|---|
| Dimensions | 6 × 6 × 3 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Sakke
Voertuigsakkies
R129,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Algemeen
Krisis Kissie (Noodhulp sakkie)
R250,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Valentynsdag
Tic Tac Toe Trekkoord Sakkies
R60,00Original price was: R60,00.R35,00Current price is: R35,00.







