Aambeeld Sleutelhouer
Handgemaakte Aambeeld sleutelhouer
Elke man sal die uitsonderlike vakmanskap van hierdie metaal aambeeld sleutelhouers waardeer!
Handgemaak van duursame metaal in die Kalahari, beter kwaliteit gaan jy nie maklik opspoor nie!
Kombineer baie oulik saam met Eersteklas se groot handgemaakte hout Lego figuurtjies: Hout Lego Mannetjies
Availability: 6 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | ,15 kg |
|---|---|
| Dimensions | 6 × 3 × 2 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Kinders
Lightning McQueen Geskenkpak
R450,00Original price was: R450,00.R360,00Current price is: R360,00.




