Geverfde Hout Granate – Half
Handgeverfde halwe houtgranate bring nie net kleur in jou huis nie – maar herinnering aan God se voorsiening, liefde en beloftes.
Sit dit op jou koffietafel – as ‘n herinnering dat jy ‘n vrou van verbond is.
Plaas dit op jou kaggelrak – as ‘n simbool van God se voorsiening oor jou huis.
Gebruik dit in jou gesin se gebedshoek – as ‘n visuele herinnering aan Sy beloftes.
Of gee dit as geskenk – ‘n verfynde én geestelike gebaar aan ‘n vriendin wat jou hart deel.
*Alle granate is per hand gekerf en geverf. Daarom is elkeen nie 100% identies nie. Produk mag effens van foto’s varieer.
Availability: 19 in stock
Verpakkingslinligting
Weight | 0,15 kg |
---|---|
Dimensions | 15 × 15 × 15 cm |
Grootte | Groot, Half, Klein |
Ontwerp | Geverf, Rou |
Soortgelyke Produkte
Related products
- Dekor
Tafellopers – 65cm x 188cm
R300,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5