Crystal Aire Sapling Diffuser
Herleef jou tuiste met ultasoniese koel mis tegnologie. Die diffusers mag help om toe lugweë te verlig en onaangename reuke uit die weg te ruim. Die Sapling diffuser met twee uitlaatkleppe sal enige atmosfeer in ‘n gunsteling leefarea omskep. Crystal Aire se diffusers gebruik nie hitte nie, wat verseker dat die holistiese en terapeutiese eieinskappe van suiwer essensiële olies nie verlore gaan nie. Voldoende vir klein tot medium grootte vertrekke.
Kenmerke
- Gebruik ultrasoniese tegnologie om die lug te bevogtig en essensiële olies te versprei.
- Ultrasoniese tegnologie gebruik nie hitte nie sodat essnsiële olies nie hul terapeutiese eienskappe verloor nie.
- Unieke hout effek ontwerp.
- LED liggie wat kleur kan verander.
- Groot kapasiteit van 400ml.
- Maksimum looptyd van 8 ure.
- Dek ‘n area van 20-25m2.
- Maklik om skoon te maak met eenvoudige instruksies.
- Weeg slegs 713g
- Draagbaar en kan maklik van vertrek verskuif word.
Spesifikasies:
Water kapasiteit 400ml
Materiaal: PP en ABS.
Dek Area: 20-25m2
Druppels essensië olie benodig: 3-5 volgens voorkeur
Krag: 9W, 24V DC
1-6 Ure
Wat ontvang jy?
1x Sapling hout diffuser
1x Krag toevoer DC24V
1x Plastiese hervul koppie
1x Verbruikers handleiding
Verpakkingslinligting
| Weight | ,750 kg |
|---|
Soortgelyke Produkte
Related products
- Natuurlike Welstand
Blom Diffuser
R225,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5





