Erde Glasies
Sterk erge glasies met speelse ontwerpe
Gemaak van 0.5mm kwaliteit erde-bedekte staal is hierdie oulike erde glasies met speelse ontwerpe perfek vir enige geleentheid!
Pak dit in jou kampsak of benut daagliks in jou huis. Die glasies is skottelgoedwasser vriendelik en kan selfs gebruik word om broodjies in te bak vir individuele opdiening tydens jou piekniek!
Kapasiteit: 310ml
Kombineer pragtig met ‘n Juffrousak wat as piekniekmandjie gebruik word: Stewige Juffrousakke
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,135 kg |
|---|---|
| Dimensions | 9,5 × 9,5 × 9 cm |
| Kleure | Blou, Pienk, Rooi, Seegroen |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Erdeware
Mengbak met Glipvrye Bodem
R230,00 – R295,00Price range: R230,00 through R295,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kinders
Spoegdoek & Waslap stel 2
R150,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page









