Peony Blom Diffuser
Pragtige blom diffusers vir ‘n stylvolle vertrek
Hierdie elegante handgemaakte blom diffusers is gemaak van poly-resin, wat sterker is as gips, op ‘n natuurlike hout voetstuk. Dit beteken dat jou essensiële olies nie die blom sal verbrokkel nie. Neem in ag dat essensiële olies die blom mag verkleur. Dus kan olie op die hout voetstuk gebruik word indien so verkies word. Eersteklas Aanlyn beveel die gebruik van 100% suiwer essensiële olies aan.
Plaas jou blom diffuser netso op jou tafel of kombineer dit met die pragtige mandala coaster wat daarby ingesluit is.
Bederf jou sintuie met jou gunsteling aroma op hierdie pragstukke.
Grootte: 10cm x 10cm x 10cm
Beskikbaar in verskeie kleure.
Kontak Ons vir enige navrae oor Young Living essensiële olies.
Verpakkingslinligting
| Dimensions | 10 × 10 × 10 cm |
|---|---|
| Kleure | Grys, Room, Swart, Wit |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Algemeen
Boerseep – Tradisioneel
R45,00 – R75,00Price range: R45,00 through R75,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5 -
Geskenke
Hangemaakte Katoen Lappie
Rated 0 out of 5R90,00Original price was: R90,00.R81,00Current price is: R81,00.








