Soiree – Stopair
Stopair
Stopair deur Soire’e is jou alles-in-een bottel stopper en vacuum preserveerder.
Die stel van 2 wynbottel stoppers het ‘n ingeboude vakuum pompie. Die voedselgraad silicon stopper pas perfek in basies enige bottel. Ook geskik vir gebruik op port, asyn en olyfolie
Plaas eenvoudig in enige bottel wat normaalweg met ‘n kurk verseel is en pomp die Stopair 10-15 keer. Herhaal elke 24-48 uur vir maksimum varsheid.
Klein genoeg om in die laai te bêre en maklik om te gebruik!
Kyk hier hoe om die Stopair te gebruik: https://www.youtube.com/watch?v=9szX3WHKt-E
Availability: 2 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,5 kg |
|---|---|
| Dimensions | 10 × 4 × 14 cm |






