Geniet die heerlike, unieke smaak van eiervrug blatjang by vleisdisse, as sous op jou vleisbord of verras jou gesin deur dit saam met hul roereier te bak.
Tuisgemaak in die Eersteklas kombuis.
Availability: 6 in stock
Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.
Looks like you haven't made a choice yet.