

Soet Rissiesous 125ml
Tuisgemaakte Soet Rissiesous
Geniet die heerlike, skerp smaak van die soet rissiesous by op jou kaasbord of saam met kouevleis.
Tuisgemaak in die Eersteklas kombuis met Bishop’s Crown Rissies.
Availability: 2 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,25 kg |
|---|---|
| Dimensions | 5,5 × 5,5 × 12 cm |

