Potplant Geskenksakkies
Hierdie veelsydige materiaal sakkies is nie net perfek om ‘n potplant in te sit as geskenk nie, maar kan later ook gebruik word as ‘n mandjie wanneer jy jou kaste organiseer.
Met ‘n deursnee van 20cm en ‘n diepte van 15cm sal die meeste gekoopte potplante hierin pas om jou vriendin met groen vingers se geskenk af te rond.
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
| Weight | ,1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 30 × 15 × ,5 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Algemeen
Trekkoord sak vir 750ml bottel
R75,00Original price was: R75,00.R40,00Current price is: R40,00. This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page




