Piekniekmandjie
Hierdie pragtige piekniekmandjie nooi jou om intensioneel te leef, te deel en saam te wees. Met sorg vervaardig en ontwerp vir beide styl en funksionaliteit, is dit ideaal vir oomblikke wat verhoudings verdiep – of dit nou in die tuin, langs die sportveld, op die plaas of langs die see is.
Vir huise en harte waar eenvoud, rustigheid en verhoudings die middelpunt is.
Grootte: 40cm x 30cm x 20cm
Handvatsel hoogte: 24cm
*kombers & toebehore nie ingesluit nie
Leer hier wat om in die perfekte piekniekmandjie te pak: https://taste.co.za/6-parts-of-perfect-picnic-basket/
Availability: 3 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | 1,3 kg |
|---|---|
| Dimensions | 40 × 30 × 45 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Algemeen
Krisis Kissie (Noodhulp sakkie)
R250,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Algemeen
Stewige Juffrousakke
R550,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Algemeen
Boerseep verryk met Tea Tree
R25,00 – R70,00Price range: R25,00 through R70,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page










