Ronde Mandjies – Stel van 3
Hierdie handgevlegde ronde mandjies is ‘n tydlose dekorstuk wat skoonheid en orde in jou huis bring. Met sorg en geduld gemaak, weerspieël dit kwaliteit, eenvoud en doelgerigte ontwerp.
Gebruik dit vir kerse, boeke of as ‘n stylvolle fokusstuk in jou leefruimte.
✔️ Handgemaak
✔️ Natuurlike tekstuur
✔️ Dekoratief én funksioneel
Apart beskikbaar of as deel van ‘n stel.
Groottes:
- 40cm x 40cm x 10cm
- 35cm x 35xm x 10cm
- 30cm x 30cm x 10cm
Availability: 5 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | ,5 kg |
|---|---|
| Dimensions | 42 × 42 × 18 cm |








