Kleurvolle Hout Hoender

Per hand gekerf & geverf. Hierdie hans hoenderhaan verleen vrolike kleure en hope karakter aan jou huis!
Sowat 70cm van kroon tot toon, ongeveer 45cm hoog in sittende posisie.

Omdat die hoenders per hand gemaak word is elkeen uniek en mag kleur en grootte effens van die foto varieer.

Kontak ons gerus vir verpersoonlikte opsies: Kontak Ons

Availability: 1 in stock

Verpakkingslinligting

Weight 2 kg
Dimensions 50 × 20 × 20 cm

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.