Trollie sakke

Beskerm jou kleinding met handige trollie sakke!

Ontdek die handigste inkopie bykomstigheid wat ‘n besige ma ooit sal nodig hê! Die sagte trollie sakke versekeer dat jou kleinding met minder kieme in aanraking kom terwyl hy snoesig een gemaklik sit. Hierdie trollie sakke is lig om saam te dra en maklik om te was.

Doen inkopies met ‘n geruste hart. Kry joune vandag nog!

Verpakking Informasie

Weight0,2 kg
Dimensions30 × 30 × 20 cm
Kleure

Blou, Pienk

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.