Tafelloper – Delft
200cm x 45cm Delft Tafelloper
Hierdie pragtige Delft ontwerp is elegant en tydloos!
‘n Moet-hê vir elkeen wat sy of haar dekor op ‘n stylvolle manier wil afrond. Die merkwaardige tafellopers bring ‘n tikkie gesofistikeerheid en baie kreatiwiteit na jou tafel!
Kombineer dit met ons pragtige Hout Harte om jou gaste te beïndruk!
Afmetings: 2m x 45cm
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
Weight | 0,15 kg |
---|---|
Dimensions | 23 × 12 × 3 cm |