Mengbak met Glipvrye Bodem

26cm deursnee erde-mengbak met silicon glipvrye (non-slip) bodem om te verhoed dat mengbak nie gly terwyl jy werk nie.

13cm hoog

Kapasiteit 4.5L

23cm deursnee erde-mengbak met silicon glipvrye (non-slip) bodem om te verhoed dat mengbak nie gly terwyl jy werk nie.

11,5cm hoog

Kapasiteit 2.8L

Verpakking Informasie

Weight0,7 kg
Dimensions28 × 28 × 15 cm
Grootte

23cm, 26cm

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.