Peri-Peri Cashew Neute

Hierdie is ‘n unieke bederf waarna almal sal vra!

Perfek vir kosblikke, partytjies en padkos.

Verpakking is herseelbaar sodat die inhoud gerieflik gebêre kan word om later weer aan vars neute te peusel.

Beskikbaar in drie groottes:

  • 120g
  • 400g
  • 1kg  (nie-herseelbaar)

 

Verpakking Informasie

WeightN/A
DimensionsN/A
Grootte

120g, 1kg, 400g

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.