Quench Flesse – 500ml

Quench bottels is ‘n moet in elke huis! Duursame BPA-vrye, vlekvrye staal flesse is ideaal vir Suid-Afrikaanse weer! Die bottels se dubbelwand maak dat die buitekant nie warm of koud nie voel nie en ook nie sweet nie weens kondensasie nie. Dit hou warm inhoud warm vir tot 18 uur en koue inhoud koud vir tot 24 uur!

Beskikbaar in ‘n verskeidenheid kleure om by elkeen se unieke styl te pas.

Gebruik jou quench bottel daagliks in die kantoor, kar, kampterrein, sportveld of by die skool.

*PRYS SLUIT VERPERSOONLIKTE GRAVEERWERK AAN EEN KANT IN*

*Nie geskik vir gebruik in mikrogolf of skottelgoedwasser nie.

 

Verpakking Informasie

Weight0,28 kg
Dimensions7 × 7 × 26 cm
Kleure

"Jungle" Groen, Grys, Navy, Neon Groen, Oranje, Rooi, Seegroen, Swart

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.