Boepens Blikbekers met deksels

Laat jou verbeelding los en bederf jou gaste met hierdie veelsydige, sterk boepens blikbekers

Gebruik dit as ‘n koffiebeker of selfs ‘n konfyt pot. Die handige deksels op hierdie blikbekers help om die inhoud vir langer warm te hou en hou ook onwelkome drinkers soos vlieë uit.

Beskikbaar in pienk en blou

Verpakking Informasie

Weight0,3 kg
Dimensions10 × 8 × 11 cm
Kleure

Blou, Pienk, Rooi

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.