Koffiekoekies – 500g

Koffiekoekies tuis gebak in ‘n regte egte plaaskombuis met vars bestandele. Smaakliker gaan jy nie kry nie.

Bevat geen eiers.

Om net die beste gehalte te verseker word alle gebak vars gemaak per bestelling.  Ongelukkig word die bakproses beïnvloed deur weersomstandighede sowel as beurtkrag en daarom het alle gebak ‘n wagtydperk van 5 – 7 werksdae vir versending.

Uit Voorraad

E-pos wanneer voorraad beskikbaar is

Verpakking Informasie

Weight0,5 kg
Dimensions15 × 15 × 10 cm

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.