Heerlike kosblik happies Met die nuwe skoojaar wat al nader kom werk kosblikke sommer al klaar op my senuwees! Ek is altyd opsoek 08/01/2026
Die Prys van Vrede Die liewe Vader stuur bepaalde mense op ‘n bepaalde tyd oor jou pad vir ‘n rede. Soms is dit om 08/12/2025
Pannekoek Resep Wat is dan nou lekkerder as ‘n warm pannekoek op ‘n reënerige dag? Hierdie flopvrye resep soos gevind in die 20/02/2025
Vir wie bid jy vandag? Hoe wonderlik is dit nie om iemand te hê wat vir jou bid nie? Nie net in moeilike tye nie, 06/02/2025
Wat’s vir ete? Urg. Ek is sommer raadop… Niemand het vir my gesê om ‘n grootmens te wees beteken dat ek aandete vir 18/10/2024
‘n Nuwe Seisoen Ek hou nie van somer nie, dis geen geheim nie. Die laaste twee weke was alreeds vir my te warm 15/09/2024
Dankie Mamma Eersteklas Aanlyn is meer as net ‘n winkel. Ons is ‘n gemeenskap! Ieder en elke persoon wat betrokke is by 29/08/2024
‘n Dankbare hart Ek is kwaad. Ek is kwaad omdat die duiwel listig is. Omdat daar mense daar buite is wie se ouers 29/08/2024
‘n Ma is soos baaltou Jy weet, ek verpes baaltou. Daardie rooi-oranje tou waarmee lusern bale gebind word. Wanneer die diere klaar gevoer is word 29/08/2024
Somer vir jou siel Ek is seker dat die son die week tussen Kersfees en Nuwe jaar die heel, heel naaste aan die aarde 29/08/2024