100% katoen Pamperlang Geskenkpak
Pamperlang iemand spesiaal met 100% katoen!
Hierdie handgemaakte pamperlang katoen stel in kleure blou en grys bestaan uit:
- 1x 100% katoen Waslap
- 4x 100% katoen Gesigskroppies
- 1x 100% katoen Seepsokkie
- 1x Tea Tree Verrykte Boersepie
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,15 kg |
|---|---|
| Dimensions | 11 × 11 × 3 cm |




