Boepens Blikbekers met deksels
Boepens Blikbekers met deksels is veelsydig en klassiek!
Laat jou verbeelding los en bederf jou gaste met hierdie veelsydige, sterk boepens blikbekers
Gebruik dit as ‘n koffiebeker of selfs ‘n konfyt pot. Die handige deksels op hierdie blikbekers help om die inhoud vir langer warm te hou en hou ook onwelkome drinkers soos vlieë uit.
Beskikbaar in pienk en blou
Verpakkingslinligting
Weight | 0,3 kg |
---|---|
Dimensions | 10 × 8 × 11 cm |
Kleure | Blou, Pienk, Rooi |
Soortgelyke Produkte
Related products
- Kombuis
Kasserol Erdebakkies
R119,00 – R600,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5