Regte egte boerseep met blousel wat op die tradisionele manier per hand gemaak is.
Gewaarborg om jou skoolhemde, vadoeke of spoegdoeke witter as wit tee laat.
Elke koekie boerseep is ‘n handige grootte vir alledaagse gebruik en weeg ongeveer 150g.
Availability: 10 in stock
Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.