Boerseep verryk met Tea Tree

Boerseep soos in die ou dae, verryk met suiwer Tea Tree olie is hierdie seep selfs geskik vir lyfwas.

Die natuurlike sepie beloof om jou vel sag en gesond te laat.

 

Beskikbaar in klein (sowat 50g) en groot (sowat 200g)

Alle seep word per hand gemaak en daarom kan gewig effens varieer.

Verpakking Informasie

WeightN/A
DimensionsN/A
Grootte

Groot, Klein, Roos

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.