Gebruik die stewige botterbakkie enige plek! Vanaf jou piekniekmandjie tot jou eetkamertafel.
500g blok botter pas gemakik in die stylvolle erdebakkie
Uit Voorraad
Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.