Braaisout Shakers – Klein
‘n Eg Suid-Afrikaanse gunsteling!
Heerlike braaisout in eg Suid-Afrikaanse bottels met karakter!
Gee hierdie oulike herwinde bottels vir jou pa as sy nuwe gunsteling braaisout houer.
*Bottels is reeds gevul met braaisout.
Kombineer goed met ekstra lang vatlappe om daardie braaibak mee te houvas: Vatlap – dubbel

Verpakkingslinligting
| Weight | 0,25 kg |
|---|---|
| Dimensions | N/A |
| Ontwerp | Beste Braaisout, My Mix |








