“Hout Walvis” has been added to your cart. View cart
A5 Bybeljoernaal vir Vroue
Pragtige Bybeljoernaal met pen en boekmerk in verskeie ontwerpe.
Hierdie vrolike Bybeljoernaal het 175 bladsye vol plek vir persoonlike oordenkings & gebede en selfs ‘n paar grootmens inkleurprentjies.
Elke boek kry ook ‘n pen en bypassende boekmerk saam.
Met verskilllende ontwerpe om van te kies is hierdie Bybeljoernale die ideale geskenk vir ‘n vrou wat erns van haar stiltetyd maak.
Verpersoonlik die voorblad teen ‘n minimale fooi.
Kombineer pragtig saam met ‘n Bybelsak om die perfekte geskenk op te maak: Bybelsak
Verpakkingslinligting
Weight | ,27 kg |
---|---|
Dimensions | 21 × 15 × 2 cm |
Ontwerp | 1, 2, 3, 4, Verpersoonlik |
Soortgelyke Produkte
Related products
- Kinders
Lightning McQueen Geskenkpak
Rated 0 out of 5R450,00Original price was: R450,00.R360,00Current price is: R360,00.