Bybelsakke
Duursame Bybelsak
Hierdie duursame Bybelsak is so ‘n spesiale geskenk vir elkeen wat haar Bybel koester. Die handgemaakte sakke is groot genoeg vir ‘n standaard Bybel en perfek om mee te reis. Beskikbaar in verskeie kleure en ontwerpe .
Knoop aan die bokant toe om te verseker dat jou Bybel nie uitval nie en het ‘n handige flap aan die voorkant vir ‘n notaboek, pen of selfs snesies.
Kombineer die sak saam met ‘n Bybeljoernaal vir ‘n spesiale geskenk:A5 Bybeljoernaal vir Vroue

Grootte: 26cm x 19cm
Kontak ons hier vir die verpersoonliking van jou Bybelsak: Kontak Ons
Wagtydperk op alle verpersoonlikte items is ongeveer 2 tot 3 weke.
Verpakkingslinligting
| Weight | ,1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 26 × 19 × 1 cm |
| Kleure | Blou, Oranje, Pers, Rooi, Swart |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Lekkernye
Gegeurde Sout
R55,00 – R85,00Price range: R55,00 through R85,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5







