Staan uit met hierdie prettige blikbekers. Skryf unieke boodskappe op elke beker of merk selfs elke gas se beker met bordkryt.
Vee eenvoudig af met ‘n nat lappie.
Ons erdeware is duursaam en sterk en beloof om jou ‘n leeftyd te hou!
Availability: 8 in stock
Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.