Cuddle Kombersies – 75cm x 75cm

Gemaak van kwaliteit materiaal wat verseker dat die kombersie knus en warm is.

Sorgvuldig met die hand gemaak.

Hierdie spesiale kombersies is ideaal vir

  • Fotosessies.
  • Speelmat vir magie-tyd.
  • Om baba warm te hou in koue weer.

Verpakking Informasie

Weight0,2 kg
Dimensions19 × 12 × 6 cm
Ontwerp

Driehoeke, Pyltjies

Kleure

Blou, Grys, Pienk, Room

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.