Dié Salf

Jy sal hierdie ongegeurde salf net eenkeer gebruik en besef hoekom dit dié salf genoem word!

Gemaak met natuurlike produkte help hierdie salf vir enige iets van droë lippe tot skurwe hakke en alles tussen-in ook!

Voeg jou gunsteling essensiële olie daarby vir die reuk van jou keuse.

50g

Verpakking Informasie

Weight0,05 kg
Dimensions5 × 5 × 2 cm

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.