Diertjie Blikke met Deksels
Hierdie blikke is nie net mooi nie, maar prakties ook! Die blikke is sterk & duursaam met ‘n prettige ontwerp van woud diertjies.
Die plastiese deksels maak dit handig, sodat jy dit vir eindelose geleenthede kan gebruik – neem dit saam op reis of orden jou yskasinhoud.
Stel bestaan uit vyf blikke met deursnee:
- 18cm
- 16cm
- 14cm
- 12cm
- 10cm
Die 5 blikke wat gerieflik binne-in mekaar pas vir maklike storing, is oond- en skottelgoedwasser vriendelik. Nie geskik vir gebruik in die mikrogolf nie.
Moet nie verhit terwyl die houers leeg is nie.
Wanneer warm, hanteer altyd met vatlappe.
Kyk hier hoe om wit erdeware spierwit te hou: https://www.youtube.com/watch?v=TwpdYceHLn0
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 20 × 20 × 15 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Kinders
Kussingslope
R200,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kinders
Hekel Hasies
R300,00Original price was: R300,00.R250,00Current price is: R250,00. This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kinders
Lightning McQueen Geskenkpak
R450,00Original price was: R450,00.R360,00Current price is: R360,00.







