Erde Canister Klein
Vintage erde canisters
Die vintage erdehouers bid die oplossing na ‘n probleem wat jy nie geweet het jy het nie! Die praktiese ontwerp verseker doeltreffende gebruik van ruimte terwyl toeganklikheid behoue bly.
Hierdie houers is duursaam en funksioneel terwyl dit jou plaashuis dekor perfek komplimenteer. Geskik vir verskeie gebruike – van die kombuis tot die badkamer! Bêre jou lekkers daarin in die kombuis, of jou oorstokkies in die badkamer. Die moontlikhede is legio!
Availability: 15 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | ,39 kg |
|---|---|
| Dimensions | 9 × 9 × 8 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Erdeware
Rooi Huisie Erdebakkies
R230,00 – R475,00Price range: R230,00 through R475,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Erdeware
Mengbak met Glipvrye Bodem
R230,00 – R295,00Price range: R230,00 through R295,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Erdeware
Botterbakkie met Hout deksel
R265,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kombuis
Katoen Vatlappe – Enkel
R120,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page


