Erde eetstel vir kinders
Oulike erde eetstel vir kinders
Hierdie tydlose 1.5L erdehouer met klein bordjie en plastiese deksel maak dit maklik om kos vir die kleinspan op die pad te neem!
Die oulike hasie detail maak enige uitstappie soveel meer pret!
Dit is die ideale geskenk vir ‘n ooievaarstee, doop of eerste verjaarsdag!
Veilig om in die skottelgoedwasser te plaas.
Availability: 1 in stock
Verpakkingslinligting
Soortgelyke Produkte
Related products
- Kombuis
Boepens Blikbekers
R110,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5