Erde Glasies

Sterk erge glasies met speelse ontwerpe

Gemaak van 0.5mm kwaliteit erde-bedekte staal is hierdie oulike erde glasies met speelse ontwerpe perfek vir enige geleentheid!

Pak dit in jou kampsak of benut daagliks in jou huis. Die glasies is skottelgoedwasser vriendelik en kan selfs gebruik word om broodjies in te bak vir individuele opdiening tydens jou piekniek!

Kapasiteit: 310ml

 

Kombineer pragtig met ‘n Juffrousak wat as piekniekmandjie gebruik word: Stewige Juffrousakke

 

- +

Verpakkingslinligting

Weight0,135 kg
Dimensions9,5 × 9,5 × 9 cm
Kleure

Blou, Pienk, Rooi, Seegroen

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
R125,00