Erde Koffiepot
Die klassieke koffiepot sal beslis al jou vriende groen van jaloesie laat!
Stylvol, sterk en duursaam – gebruik die koffiepot in jou huis of op die kampeerterrein.
Geskik vir gebruik op elektriese stoof, gasstoof of op die oop vuur.
Kapasiteit 1L
*erdeware word baie warm. Gebruik altyd ‘n vatlap om te hanteer wanneer die pot op stoof / vuur geplaas word.
Kry jou handgemaakte vatlappe hier: Vatlappe – Hekel
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Valentynsdag
Polkadot Blik Stel
R420,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kombuis
Katoen Vatlappe – Enkel
R120,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page





